Vergifnis maak vry.

Ons almal het al iemand in ons lewens gehad wat ons te na gekom het.  Soms is dit mense wat baie na aan jou was soos vriende, broers, susters, ouers, ensv, wat vir jou heelwat…

Jy is nie alleen nie.

           Psalm 34:18. “Die Here is naby die wat gebroke is van hart,            En Hy verlos die wat verslae is van gees. Voel dit soms vir jou of jy die enigste een is in…

Jesus was die voete van Sy dissipels. Johannes 13.

                                                                    Is ons bereid om voete te was, of gaan ons die handdoek ingooi? Voor die viering van die paasmaaltyd, het Jesus al geweet dat dit die laaste ete saam met Sy dissipels sou…